ELF ADVENTURE KIT - PRE ORDERS OPEN 15 SEPTEMBER
Kenmerke:
✅ 27 unieke briefies met inspirerende boodskappe.
✅ In Afrikaans.
✅ Ideaal vir kinders, tieners en volwassenes.
✅️ Digitaal - geen fisiese produk word gestuur nie. Jy moet dit self aflaai en druk.
Bemoedigende herinneringe aan God se liefde en beloftes. Verhelder iemand se dag met Christelike kosbliknotas—'n klein liefdesdaad wat 'n groot impak maak!