Orders for delivery in 2025 close 9 December. All orders placed after this will be processed from 5 January 2026
Perfek vir families wat wil hê hul Elf moet nie net pret wees nie, maar ook Jesus se liefde, vreugde en lig deel.
Wat jy kry:
✔️ 24 daaglikse aktiwiteite met ’n Christelike fokus
✔️ Drukbare ekstras
✔️ Inkopielys om alles vooraf gereed te kry
❗ Belangrik:
– Geen terugbetalings nie, aangesien dit ’n digitale produk is.
– Slegs vir persoonlike gebruik. Verspreiding, deel of herverkoop nie toegelaat nie.
Orders for delivery in 2025 close 9 December. All orders placed after this will be processed from 5 January 2026
